al jou vriende sê vir mynndat jy baie teleurgesteld sou gewees het in mynnek kan jou nie so goed soos wat ek wilnnonthou niennmaar dit voel nou asof jynn'n bietjie beter na my kyknnjy't net soveel gedrinknnen ook jou hele lewe lanknnprobeer weg hardloopnnek weet nie hoe jy as kind was niennjy't ook elke aand uitgegaannnek het geweet dit gaan gebeurnnek het geweet dit gaan gebeurnnal die geskreëerynnwas toe verniet geweesnnek het jou vergewennen jynnjy vir mynnek sien jou in meisies raaknnen dan gaan soek ek jou daarnnek weet dis fokken simpel van mynnsoos 'n baarmoedernndun gesmeernnoor elke wegkruip pleknnen trappie van my sosiale leernnals van jou wat in my gisnngee my hoendervleisnnas dit November isnndis al wat ek wil sênndis al wat ek kan sê