vir jou is daar nog messe wat wagnnin die bosse buite jou huis in die nagnnons sal mos veilig weesnnons sal mos veilig weesnnons hou ons gewetens skoonnnons sluit toe die deurnnons het petrol gevatnnen ons het al ons brûe afgebrandnnvoordat ons aan die anderkant wasnnen ek besef nounnen ek besef nou eersnnbloed en ysternnbloed en grondnnbloed en oliennbloed en grondnnbang en lui en desperaatnndaar's niks nuuts onder die son niennen in die skaduweennbrand Suid-Afrikannwat weet ek van eerlik weesnnmy gewete syfer deurnnmy wakker lewe is hierdie ou man se geheuennen ek besef nounnen ek besef nou eersnnbloed en ysternnbloed en grondnnbloed en oliennbloed en grondnnbang en lui en desperaatnndaar's niks nuuts onder die son niennen in die skaduweennbrand Suid-Afrikannen ek besef nounnen ek besef nou eersnndie Ossewabrandwagnnhet gisteraand die munisipaliteit opgeblaas.nnbloed en ysternnbloed en grondnnbloed en oliennbloed en grondnnbang en lui en desperaatnndaar's niks nuuts onder die son niennen in die skaduweennbrand Suid-Afrikannen ons vir jounnlandmyne van skuldgevoelensnnin 'n eenman-konsentrasiekampnnjy kla oor die toestand van ons landnnwel fokken doen iets daaromtrentnnbrand Suid-Afrika