dink internasionaalnndink globaalnntree op lokaalnn'n skaap skree wolfnnen al die skape glo homnnmy lewe maak sy voordeur toennen los die balkon skuifdeur oopnnvir jou om by af te springnnvir jou om by uit te springnngeld is godnnprys allesnnprys homnnhere help onsnnhelp seker nienndaar was niks wat menslik isnnvan ons verwag niennmet 'n kop vol suurnnprobeer ek voel of ietsnndit hael op mynnop my onderbewussynnnal wat ek voel is sieknnal wat ek voel is sieknngeld is godnnprys allesnnprys homnnhere help onsnnvrou huil in geheimnnsoms voor goeie vriendinnennbesigheid verloopnnal gaan hoof van departement doodnnek droomnndis al wat deesdae werklik isnn'n mens sou hoopnndat die geskrywerynnkan een bring totnndieper insignndieper waternnstiller grondnnek vat myself vir 'n doosnnas ek saam met jou isnneintlik wil ek net huis toe gaannnhierdie mense ken my nie