'n baie algemene mensnnmet baie algemene woordennin 'n algemene huisnnkweek algemene dromenn'n dosis pynverdowers nnop die ou einde van die dagnnis dit seker maarnnal wat jou gelukkig maaknnen oor en oor nn'n monoloog in stereonnop 'n mooi dag nnsoos vandagnnek wonder somsnnsoms wonder eknndie son skyn gelukkignngelukkig skyn die sonnn'n baie standaard geesteskluisnnwaarin ek myself toesluitnndie herlewing was toe net korttermynnnek het by die agterdeur uitgeglynnas jy voel jy moet dan moet jynnas daar soveel van ons isnnhoekom sal enige iemand jou mis