te vinnig te veelnnek sal al my beloftes breeknnas jy my net 'n kans kan geennwie sal vir my liefde maaknnwie sal vir my liefde maaknnas die somer so lekker isnnhoekom voel ek so fuktnnek skynnnek skyn heilignnonder die straatlignnonder die maanlignnsê vir my as die rewolusie verby isnngeliefdes ons weetnn'n hond sal altyd na sy braaksel toe terugkeernnmoenie so verbaas wees nienngooi net 'n bietjie vet op die vuurnntwissiek en melankoliesnnek skynnnek skyn heilignnonder die straatlignnonder die maanlignnsê vir my as die rewolusie verby isnnek bly verveeldnnen my bene is seernnek staan voor jou deurnnen my kop klopnngenade onbeskryflik grootnnek is die hel innnbibber en beef die boerebedrieërnndie wêreld sal jou haat my seunnnas jy die waarheid praatnngaan hulle jou wil doodmaak