Ek het geloop sonder om te groetnEk wil jou bel ek wonder of ek moetnEk weet jy dink ek’t jou vernielnEk het jou lief met my hart en sielnnEk het geloop sonder om te groetnEn clean breaks is tien teen een goednEn ek sit hier op die lang padnSoos soveel kere vantevoornEn iewers langs die highway het ek my beste pel verloornnEk ken jou lyfnEk ken jou taalnEk ken jou goednEk ken jou kaalnOns het opgestaannOns het weer gevalnDie herinneringe maak my malnDie fight’s verbynDie vuur’s geblusnDie storm het bedaarnAls is finenEk voel so deurmekaarnnEk het geloop sonder om te groetnJy’s nog altyd een wat net praat wanneer hy moetnAs ek kon sing en minder sênSal jy ook beter weet wat ek nodig het.nnEk ken jou lyfnEk ken jou taalnEk ken jou goednEk ken jou kaalnOns het opgestaannOns het weer gevalnDie herinneringenDie herinneringenDie herinneringennEk ken jou lyfnEk ken jou taalnEk ken jou goednEk ken jou kaalnOns het opgestaannOns het weer gevalnDie herinneringe maak my mal