Heiden Heilandnn'n klapsoen het my onkant gevangnnmy lewer mis ons tye saamnn'n neofiet van neongeaardnnverdierlik losbandignnnadoodse ondersoeknnsou bepaalnnvals hoopnnvals tandennvals hartnnvermy vir mynnvermy vir mynnin 'n monochroom diskoteeknnhet ek my een voet in die graf gesteeknndie troukoors is so dik dis tasbaarnndit laat my nekhare rysnnjy wil niennnie nou niennek wil jou ys breeknnmaar jou water wil nie stol niennjy was 'n kindnnen al die helder wetennvan bloed en maagdelikheidnnwas eenmaal in jou oë *nnonbevlek en half bewusteloosnnvergewe mynnmy doodgeidnnmaar al die ouens lyk halfskeef hiernnek wil nie op die dansbaan broeknaai niennmy lotus my roosnnmy vingers snynndeur jou doringsnnek wil jou seermaaknnen ek wil seerkrynnvermy vir mynnvermy vir mynn'n meteoriese reisnnna die noorderlignn'n valskerm vir ingeval ons springnndis ver en ons tuig is aanmekaar geslaannnlukraaknnaanmekaar geslaannnek wil niennuitbrand niennjy't op my gemorsnnen nie jammer gesê niennen ek was 'n kindnnen al die helder wetennvan bloed en maagdelikheidnnbly eenmaal in my oënnek soek myselfnnhet jy hom dalk gesien?nnhy's 'n paar jaar jongernnen sy hare is korternnhy dink nie dat daar iemand isnnwat hom agtervolg nie.nnjy ken my nie vir lank nienndaar is nog niksnnwat jy verkeerd kon doen niennek bly 'n kind en al die helder wetennvan bloed en maagdelikheid blynnaltyd in my oë