Die Volk (Is In Die Kak)
The Buckfever Underground

ek weet byna presies wat’s fout met ons
ek lees my nuwe uitgawe van de kat en ek weet
ek kyk tv en ek weet
ek luister radio en ek weet
ons is deur die kak

storie van sonde by monde van die kombuiskasradio wat ewe grys en sedig en novilon-geel jou lewe se hande beperk tot ketels en wasgoed en stofsuiers
groot-uier koei jou moeisame mens jou grensende stuk lap jou sagging borste jou parow vriendinne jou gek gek obsessie met steve hofmeyr en huisgenoot-heroes en bondgenootlose naweke vol popcorn en pap en braaivleis en buurmanne vol grappe
trippe trappe trone die volk is in die kak
die belofte van môre word gister se misgissing visvang by die vaaldam vakansie by b&b’s en kos by bp express en excessive nagte vol geslagte wat lank in die donker vir jou sit en lag lag lag
bedags daai selfde stuk grond verpand vir selfone en die c-reeks en reukwater en www.yahooooo.com
so slinks is hy met sy cufflinks en gholfstokke en winternagjagtogte na bokke met rokke met nog woord nog styl net kwyl geen kwellings die swellings dig toegetrek agter blomrokke en donkerbril skokke en bybelversies en kersfees met die kinders
verhinder jou siklus vol siektes met rooklonge en ou tande en ‘n ingeboude bar vol
sfw kwv en sab
jou onbenydenswaardige rassehaat agter paraatheid en vrate vir vreugde sonder deugde in ‘n land van besittings en versetlose ontsetting hth pools van hoofpynpille en skrille lug wat draai en kantel soos ‘n mantel horison wat die son gryp en die donker giet deur hierdie son hierdie son
van uv factors en fabriekrook
klokke sonder bokke vir die skape sonder skade berokken jouself oortrokke deurtrek met tradisie en maniere en straatname en vervolgverhale en maagkwale en god weet wat wie het meer te sê as die besitter die ontbieder die verspieders is dood en die ontkennings te koop by boekwinkels apteke regerings stuttafords en steers
trippe trappe trone die volk is in die kak


  Purchase "Die Volk (Is In Die Kak)"   Purchase Entire Album   Email Video to Friends   Play Youtube "Die Volk (Is In Die Kak)" Video   Play Spotify "Die Volk (Is In Die Kak)" Song   View Wikipedia "Die Volk (Is In Die Kak)" Entry   Receive Emails for Future The Buckfever Underground Lyrics

Email:

  Link to "Die Volk (Is In Die Kak)"   Share on Facebook, Twitter, and more
  See Recommended Lyrics For You

Loading...

Lyrics by The Buckfever Underground

Related Songs

  Einer Aus Dem Volk - Massiv  Wat Kik Jy? - Die Antwoord  Alte Kraft Soll Neu Entstehen - Hassgesang  Lied Des Volkes - Les Miserables  Sonnenritter - Absurd  Wraak in Naam der Goden - Heidevolk  Alte Zeichen - Obscurity  Der Sumpf - Schandmaul  Israel (German) - Newsboys  Das Kleine Volk - Menhir  Der Einzige Weg - Hassgesang  Germanien über Alles - Absurd  Germanien \u00c3\u00bcber Alles - Absurd  Kameraden, wir kehren Heim! - Laibach  Monarchy Now - Falco  Der Henker - Pur  Tag der Vergeltung - Menhir  Dagga Puff - Die Antwoord  Die Kelten - Menhir  VERNIETIG JOUSELF - Fokofpolisiekar  Volkssturm \'93 - Macht Und Ehre  Atomschlag - Centhron  Liewe Maatjies - Die Antwoord  Die Kr\u00f6nung (Outro) - Dame  Dat Soort Volk (Ces Gens-là) - Paul De Leeuw  König Der Blinden - Die Toten Hosen  König Der Blinden - Die Toten Hosen  Für Euch - Hassgesang  Der Boss hängt voll Gold - Kollegah  Drachengold - E Nomine  Eine Frage der Opportunitätskosten...  Naglfar - Obscurity  Geburt Einer Nation - Laibach  Rueckkehr Aus Aegypten - E Nomine  Verhasst - Aaskereia  Apokalypse - Equilibrium  Brennende Barrikaden - Alarmsignal  LUGSTEURING - Fokofpolisiekar  Feiert Das Kreuz - Oomph!  Aaskereia - Aaskereia  Saksenland - Heidevolk  Monarchie In Germany - Die Prinzen  Was wollen wir trinken - Oktoberklub  Das Lied Von Aragon - Roger Whittaker  Wodan Heerst - Heidevolk  Unehrenhaftes Feindesblut - Adorned Brood  Lied der Freiheit - Hassgesang  Opstand Der Bataven - Heidevolk  Aaskereia - Aaskereia  Antediluvian World - Atrocity  Verhasst - Aaskereia  MAAK OF BRAAK - Fokofpolisiekar  Die Ratten - Subway To Sally  Armes Deutschland - Christina Rommel  Fish Paste - Die Antwoord  Bist Du Am Leben Interessiert Ft. Tone...  Cleveland Steamer - Rompeprop  Nordland - Landser  Der Letzte Dreck - Heinz Rudolf Kunze  Der Letzte Dreck - Kunze Heinz Rudolf  Im Ich - Das Ich  Bibelworte Des Allmaechtigen - E Nomine  Menosgada - Odroerir  Deutschland der Deutschen - Blumfeld  Geburt Einer Nation (one Vision) - Laibach  Gold - Eisheilig  Die Flucht - Schandmaul  Neger - Westernhagen  Neger - Westernhagen Marius  Cooler As Ekke - Jack Parow  Een Gouden Koets - Kinderen Voor Kinderen  Primeur! Terreur! - Heideroosjes  Wie Maak Die Jol Vol - Die Antwoord  Der Werwurm - Knorkator  Ergens In De Sterren - Aida Soundtrack  Staatsfeind 2 - Blokkmonsta   Doos Drunk - Die Antwoord  Gullveig - Black Messiah  Lilliputterkuttenbutter - Rompeprop  Die, Die, Die - Dr. Dog  Die Die Die - Bone Thugs-N-Harmony  Die, Die, Die - Dr. Dog  Die Die Die - Avett Brothers  Die Die Die - Bone Thugs N Harmony  Der Kampf geht weiter - Ton Steine Scherben  Kanzler Sein ... - Die Toten Hosen  Ya Lubnan - Mo  Doos Dronk - Die Antwoord  Very Fancy - Die Antwoord  Strafbomber - And One  In Nomine Patris - Obscurity  Jantjes Blues - Cornelis Vreeswijk  Lyudi Invalidy - T.a.t.u. (tatu)  Lyudi Invalidy (Intro) - Tatu  Koningin Van De Zigeuners - Andre Hazes  Tränengas im High-End Leben - Kettcar  Reuzenmacht (Giants' Might) - Heidevolk  DSDSL (Deutschland Sucht Die Superleiche)...  Fatherland - Die Krupps  Wehr Dich - Hassgesang  Prostitution - Alligatoah  Prostitution - Alligatoah  Prostitution - Alligatoah  Prostitution - Alligatoah  Der Generalsekretär - Udo Lindenberg  Die Die - Cancer  Grace Kelly - Die ärzte  Ganz Egal - Pur  Echoecho - Die! Die! Die!  Whitehorses - Die! Die! Die!  Year Nine, Yeah! - Die! Die! Die!  Death To The Last Romantic - Die! Die! Die!  Sideways Here We Come - Die! Die! Die!  Everybody's Got Something To Hide Except For Me An...  Britomart Sunset - Die! Die! Die!  Maybe: Definetely - Die! Die! Die!  Shyness Will Get You Nowhere - Die! Die! Die!  Like 48th St, Maybe? - Die! Die! Die!  We Built Our Own Oppressors - Die! Die! Die!  Promises, Promises - Die! Die! Die!  "Out Of The Blue" - Die! Die! Die!  Handel: Dank Sei Dir, Herr - Barbra Streisand  Schwarzer Engel - Michael Cretu  Headcleaner - Einsturzende Neubauten  Vlammenzee (Sea Of Flames) - Heidevolk  Judaslohn - Westernhagen  Mutter, Der Mann Mit Dem Koks Ist Da - Falco  Bouw Maar Gauw Een Pyramide - Aida Soundtrack  Raus Aus Dem Reichstag - Xavier Naidoo  Super Evil - Die Antwoord  Mastermind - Damion Davis  Wacht Niet Te Lang - Gorki  Alte Kameraden - Traditional  Koenige - Jbo  Grace Kelly - Die Ärzte  Sie Verdienen Einen Besonderen Schutz...  Iskala - Zemfira  Iskala (Romanization)...  Spielmannsfluch - In Extremo  Spiclmannsfluch - In Extremo  Milch - Elisabeth Soundtrack  Weire Nacht - Dorn  E.S.D.B. - Deichkind  Ze Zijn Niet Meer Als Toen - Boudewijn De Groot  Deutschland - Die Prinzen  Deutschland - Prinzen  Element 1: Zeitgeist - Diary of Dreams  Grace Kelly - Die Aerzte  Rood Wit Blauw Met Een Bruine Rand - Antidote  Schädelbasisbrecher - Kollegah  Nur Nach Vorne Gehen - Broilers   Pogen - K.i.z.  DANK SEI DIR, HERR - Barbra Streisand  Held Der Arbeit - Heinz Rudolf Kunze  Held Der Arbeit - Kunze Heinz Rudolf  Der Spion - Schandmaul  Könige - Jbo  Die Tr In Die Vergangenheit - Goethes Erben  Beest Bij Nacht (Beast By Night) - Heidevolk  Die Die Die My Darling - MISFITS  Die Die Die My Darling - M  Nooit Te Laat - Guus Meeuwis  Gelre 838, Wychaert - Heidevolk  Die, Mother, Die - Stiffs Inc.  Die Motherfucker Die - Atmosphere  Die Lover Die - End of Green  Die Motherfucker Die - Suicide Commando  Die Pig Die - Abscess  Die Homie Die - Vaginal Jesus  Die Hipster Die - Shannon Murray  Die Motherfucker Die - Get Set Go  Die Cat Die - Koffin Kats  Die Baby Die - Astrovamps  Die, Die, Crucified - Powerwolf  Die Monster Die - MISFITS  Die, Zombie, Die - White Zombie  Die, Zombie, Die - Rob Zombie  Die Zombie Die - White Zombie  Die Powerhouse Die - Ashes To Embers  Die Sinner Die - Dayglo Abortions  Die Motherfucker Die - Dope  Die Mf Die - Dope  Die Religion Die - Brian Head Welch  Vostok - Bi-2  Kosmos - T.a.t.u.  Kosmos - Tatu  Kindgott - Das Ich  Etikette tötet - Waterdown  Die - Girls  Die [*] - Beanie Sigel  Die - Joel T. Hamilton  Die - Iron & Wine  Die - Norther  Die - Madcap  Die - Laudamus  Die - Ja Rule  Die - Carissa's Wierd  Die - 2 Pac  Die - Lupe Fiasco  Die - Slaughterhouse