kom ons sing oor kuier op stellenboschnnmet rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronknnkom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheidnnkom ons sing oor jou verleppende persoonlikheidnnvernietig jouselfnndaar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haatnnvir instansies van die bewussyn, konditioneer mynndie bybel van pynnnons almal pak die kole ons almal stook die vuurnnons almal bou die mure wat idees bestrynnons is die rebellie wat misluk hetnnons almal kak die reëls uit waaraan ons almal verstik hetnnvernietig jouselfnndis moeilik om die kettings afnnhulle maak dit aan jou binnegoed vasnndis moeilik om die kettings af te breek