die plafon bereiknndie laaste toneelnnvan die eerste bedryfnndeurlopende verdowingnnwanorde en deurmekaar gesigtenndis al tradisie vir mynndie oop padnnhet sy tol geëisnnom vinniger daar te komnnsal jy vinniger moet rynnom vinniger te lewennmaak jou vinniger doodnnwindgatnnnikswerdnnselfvoldaan verwerpnnslagoffer van jou eie verbeeldingnndie droom het 'n nagmerrie gewordnnskuldig bevindnnmorele verkragtingnn10111nnmy brein krimpnnen my hande vibreernnligskunnen besig om te dehidreernngistraand het 'n aborsie geraaknn'n wettige verwyderingnnvan potensiaalnnmy innige simpatienngoddank vir klanknnwindgatnnnikswerd