salueer die vurige moedeloosheidnndie klank van skynbare identiteitnn[jou slagspreuk hier]nnonverskillig van formaatnnwaarskynlik nagemaaknnprioriteit no. 01nnkom lewendig hier uitnnjou merke sal getuignnharsings by my skedel uitgesuignn'n ritueelnn'n feesnnom my id op te offernnvir almal wat wil leefnntap die vatte leegnndie houernnhet sy gees gegeennprioriteit no. 01nnkom lewendig hier uitnnjou merke sal getuignnvan 'n toomlose leefstylnnwees bly jy's vrynnjy's gefoknnso nou fok jy onsnnjou merke sal getuignnvan 'n aktiewe wanhopigheidnnjy's gefoknnen nou fok jy onsnnal lê my gemoedstoestand so blounnsal ek altyd die berge kan onthounndie poel water weerkaatsnndie flitse die rietenndie beloftes van liefdennwat die wolke geheim hounnmaar verklap in uitbarstingsnnons hande raak skaarsnnmaar dit dien as geleier