Sy stap deur die bosnDeur die enkelvoetpadnSy stap deur die bosnDeur die eensame dagnDie stilte wat roep soos die mens se verlangenDie mens se verlangenAlleen met slentergangnKatriena, Katriena, Katriena KatrynnIs lief vir haar lewenEn lief vir haar wynnEn lief vir haar wynnnSy deel in haar padnMet die heroinmonsternSy voel hoe sy asemnIn haar ore fluisternSy siennSy versteennAs die lewe wyknAs die lewe wyknNa die ewigheidnnKatriena, Katriena, Katriena KatrynnWees lief vir jou lewenWees lief vir jou wynnWees lief vir jou wynnnSy voel hoe ‘n rillingnIn haar rug afwriemelnSy sien hoe die engelnVan die dood vir haar staarnnDie stilte word warmnDie lewe word donkernDie wereld word donkernAs sy dood neer slaannnKatriena, Katriena, Katriena, Katriena KatrynnWas lief vir haar lewenWas lief vir haar wynnWas lief vir haar wynnnKatriena heroinanKatriena amfetaminanKatriena kokainanKatrienannLiefde het ‘n lettergreepnnKatriena Katriena KatrynnWas lief vir haar lewenEn bietjie vir mynnKatriena Katriena KatrynnWas te opgevangnIn haar sadness en pyn