BACKSTAGE (AS DAAR EEN IS)nnna 2 uurnnkan niks goeds gebeur niennmens kan altyd 'n verskoning krynnjouself uitstal in die dieretuinnndis net nog 'n manier om jonk te blynn'n onbekende steek sy oop hand uitnnom my stelselmatignndie verderf in te leinnkom saam met mynnmy wenkbrou buig skeptiesnnkom saam met mynnneem deel aan my dekonstruksiennaanvankliknnonafhankliknnmens kan altyd 'n gewoonte krynnjouself besig hou intussen tydnn'n geween en 'n geknersnn'n konstante gekermnnek ken die pleknndie baas is 'n vriend van mynnhy steek sy oop hand uitnnmy alledaagse nie-fiksie