reën val neer op bruin baksteennndieselfde ding alweernndans as die skote klapnn'n deurgewerkte sletnngedurig oproerignnjy weetnnjy weet jy's regnnwie is ek om te strynnkonfrontasie te vermynnmy een hand solank om jou nek te krynnwie is ek om te strynndruk jou ore toenndieselfde ding alweernnpermanente sirenesnndie klankbaan van ons lewensnnsit jou suurstofmasker aannnjou kop tussen jou benennselde bevredignnmaar dikwels tevredennmet die wonderlike waaglikheidnnvan ons oorlewingnndit was die moeite werdnnnet om jou gesig te sien