net die skoon word vermoornnnet die sag kry seernnnet die jonk glonnsoos wat net die jonk van hart kan glonnelke jaar gaan vinniger verbynndaar is geen konstantes niennmy ideaal is net 'n skadu teen die muurnnkunsmatig of nienndis my kennis, my vuurnnalhoewel mens nooit kan seker wees oor enige iets niennmy skoene is deur vroue slawe in die verre-ooste gemaaknndis nie my skuld niennmy korttermyn geheue vervalnntersiêre opvoeding nietig verklaarnndis nie my skuld niennnet die skoon word vermoornnnet die sag kry seernnnet die jonk glonnsoos wat net die jonk van hart kan glonnelke jaar gaan vinniger verbynnmoet nie bekommer niennjou verbeelding spring jou voornndit was nog altyd sonn'n mens kan baie praatnntog sukkel om sin te maaknnalmal weet perspektiefnnis nie 'n speelding niennmy vriende se bediendes het hulle met liefde groot gemaaknndis nie my skuld niennek herinner myself aan my pa nnhulle moes grens toe gaannndis nie my skuld niennnet die skoon word vermoornnnet die sag kry seernnnet die jonk glonnsoos wat net die jonk van hart kan glo