kan jy my skroewe vir my vasdraai?nnkan jy my albasters vir my vind?nnkan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?nnkan jy apatie spel?nnkan iemand dalk 'n god belnnen vir hom sê ons het hom nie meer nodig niennkan jy apatie spel?nnreguleer my, roetineer mynnplaas my in 'n boks en merk dit veilignnstuur my dan waarheen al die dose gaannnstuur my hemel toe ek dink dis in die plattelandnndis hemel op die plattelandnnkan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?nnkan jy apatie spel?nndis hemel op die platteland