goedkoop kitssatisfaksie nnvolgraan fase 4nnmezzanine messias van die woonbuurtnnek is baie bly om jou te siennnopsoek na bewyse dat ek lewennlaatnag plesiernndie res lag harder as eknnek lag nie vir flou grappe nienndis klaar te laat nnluister julle nie?nnek voel asof ek met myself praat nnen daar's geen pad vorentoe niennso wat doen ons nou?nnons los ons ruite oopnnen ons het nie diefwering niennek het familie wat nie bloed is nienndit help nie veel vir hoe ek voel niennjy's lui, jy's selfsugtig en jy luister niennals wat jy kry moet jynnby die venster uit smytnnons sal rond sit en raasnndieselfde wyshede herhaalnnin 'n vuil sitkamer sukkel jy om te leefnnsonder rigting is dit moeilik om jouself te weesnnwat doen ons nou?nnons los ons ruite oopnnen ons het nie diefwering niennek het familie wat nie bloed is nienndit help nie veel vir hoe ek voel niennjy's lui, jy's selfsugtig en jy luister nienndaar's niks wat ons keer nie nnons los ons ruite oop nnen ons het nie diefwering niennek het familie wat nie bloed is nienndit help nie veel vir hoe ek voel niennjy's stadig en jy werk nie goed met ander nie