tuisgemaakte sosiale-wapen, onbekende handgebarenndooie mense maak asof hulle my ken.nnin die begrafplaas waar ek bly lag al die geraamtes vir mynnmaar hulle is onbewus dat ek stuk vir stuk my hart by my keel afdruknndrink nou hierdie bloed van my. dis al wat ek het wat jy kan krynnek het spesiaal my are vir jou oopgesnynnsê net dit lyk mooinndie ewige kind agter in my kop bewe benoudnnen krap oop sy toegestikte mondnnnes stilgebore babas huil ek nie oor die onregverdigheidnnvan die lewe nie. niemand lewe rêrig nie.nnek het al my kos en geheime opgegooinnsê net dit lyk mooi sê net dit lyk mooinnek het al daai fokkin' kak gesluk, myself probeer verdrinknnsê net dit lyk mooi sê net ek is mooinnpaniekbevange angstig en alleennnprins van donkerte ek dien myself alleen