ons kan halfies gaannnlangs Tafelberg af rynnterwyl die son saknndoen dit nounnen ons kan kyk wat gebeurnnsal in elk gevalnndie geld wat ek het spandeernn'n doodloop aandnnvan 'n doodloop maandnnvan 'n baie onbesonderse jaarnnmy duiwels sal selfsugtignnby my waaknn'n vliegtuig verlaat Kaapstad Internasionaalnnlos dit vir laternn'n plan Bnnjy weet hoe dit werknnenige oomblik kan een van ons vreknnwat jy begin het moet klaarnniemand word altyd in die steek gelaatnndit raak erger voor dit gesond kan raak dis jynnjy het hulle hier ingelaatnnmy duiwels sal nou snoesignnby my slaapnnek lê oop oënndoodstil en wagnnvir 'n kans om te ontsnapnnom werklik gered te wordnnmoet jy eers op die rand staannnek is nie 'n welsyn saak nienndit mag dalk so lyknnhoe konstruktief is negatiewiteitnnwat het ek bereik?nnmy toekoms ruineernnom my hedendaag te preserveer