as 'n vliegtuig sou kon val bo-op tygerberg vanaandnnsou ek al my voornemings oorweegnndis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien jou kom haalnndis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vreesnnek's gebore met 666 op my kop getattoëernnek probeer net vasklou aan wie ek isnndis op die tv en dis in my breinnndis aaklig om te sien hoe die skaap-mentaliteit ons krynnons almal werk saam aan afrikaanse amerikannalgemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dannnal die instruksies wat hul vir ons geennwerk, trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie lynniemand moet vra hoekomnnons almal vrek alleennnek probeer net vasklou aan wie ek is