Moenie bang wees nienngee jouself wegnnvir absoluut niks niennword deel van die batterynnwaarna niemand sal luister niennons is in elk geval dieselfdennkoolstof kopieënnmet slange vir vriendenndwelms is skelmnnen het al my woorde gesteelnnons soek 'n podiumnniets van betekenisnnnou dat ons ouer isnnword die rook al hoe dikker innnmy longe ingeasemnndoen ons Prozac in plaas van Ritalinnndrink ons op jounnwat sy drome kan onthounnjy's nie generies niennek's net patetiesnndis redelik frusterend maarnnek wil net iets warm vashounndie emosionele helnnwaarin ek myself bevindnnnou dat ons kouer isnnword die rook al hoe dikker innnons atmosfeer in gebliksemnn'n weermag hyskrane op die horisonnnbeskerm jou deur om jouself toe te bou[1]nnvasgepleister in woonkamersnnin voorstedennsoek ons grasie van ons doemprofetennek lys my nuweweeks-voornemens magteloosnnverplig en beskuldignninspirasie vasgeverf in witnnnoudat ons, ons ouers isnnword die rook al hoe dikker innnmy longe ingeasemnndoen ons Prozac in plaas van Ritalinnndrink ons op jounnwat sy drome kan onthou